Dalriach


Dalriach is a plot net buite Mbabane wat baie jare gelede aan die kerk geskenk is. Ev. Alfred Gama woon in hierdie huis en neem verantwoordelikheid vir beide Dalriach en Ekupheleni. Hierdie huis is deur die gemeente opgerig sonder enige finansiële hulp van buite. Planne word gemaak om in die toekoms 'n kerksentrum hier op te rig


Keer terug na Hhohho se kaart