Ekupheleni

.

Hierdie kerkgebou is onlangs deur die lidmate van Ekupheleni opgerig sonder enige hulp van buite

Besoekers van die N G Gemeente Middelburg-Suid woon die erediens by Ekupheleni by

 

Die gemeente besig met lof en aanbidding terwyl hulle wag dat die res van die lidmate opdaag

Dr van Wyngaard bedien die Woord aan die gemeente


Keer terug na Hhohho se kaart