Mpofu

Soos in Paulus se droom oor die man van Macedonië, het hierdie mense van Mpofu ook gesmeek dat ons met 'n kerk in hulle gebied sal begin. Dienste word in een van hierdie skool se klaskamers gehou

Ds Musa Shongwe, leraar van Manzini, bedien ook hierdie mense van Mpofu, meer as twee ure se ry vanaf Manzini

Behalwe dat hier nie water of elektrisiteit is nie, ontbreek ander noodsaaklikhede ook nog


Keer terug na Lubombo se kaart