Sihhoye

Die gemeente gebruik tans hierdie geboutjie om in kerk te gaan

'n Groepie besoekers vanuit Middelburg-Suid geniet hulle middagete in die kerkgebou

Die gemeente is reeds besig om boustene te maak om hulle eie kerk mee te bou


Keer terug na Lubombo se kaart