Dwaleni


Evangelis Amos Makhunga, soos wat ons hom elke Sondag sien - besig om die Woord van die Here aan die gemeente op Dwaleni uit te lÍ

Die kerkgebou op Dwaleni. VroeŽr was dit 'n winkel, maar Oom Koot en Tant Lenta du Plessis op wie se plaas die winkel geleŽ was, het die gebou vir ons geskenk om as 'n kerk te gebruik

Die sondagskoolkinders by Dwaleni. Kinderbediening raak 'n al hoe groter prioriteit in Swaziland

Terug na Shiselweni Kaart